uitbuit [boodskap #135052] |
Sun, 20 December 2020 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitbuit
Afbreking: uit•buit
Samestelling: uit + buit
Werkwoord: buit uit, uitbuit
Verlede tyd: het uitgebuit
Betekenis:
• Soveel moontlik voordeel ten koste van ander soek.
Gebruik:
• Die opposiesie probeer die situasie vir goedkoop politieke gewin uitbuit.
Afgelei:
• uitbuitende
• uitbuiter
• uitbuiting
• uitbuitstelsel
Vertaling:
Engels: to exploit
Nederlands: uitbuiten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|