Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitbuiter
uitbuiter [boodskap #135051] Sun, 20 December 2020 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitbuiter
Afbreking: uit•bui•ter


Selfstandige naamwoord: uitbuiter
Meervoud: uitbuiters
Verkleinwoord: uitbuitertjie
Meervoud van verkleining: uitbuitertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n situasie of ander uitbuit.

Gebruik:
• Sorg dat daar elke dag reg geskied, red die mens wat beroof word uit die mag van die uitbuiter. [Jeremia 21:12]

Sinoniem:
• eksploiteerder
• profiteur
• uitsuier

Vertaling:
Engels: exploiter, extortionist
Nederlands: uitbuiter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondervra
Volgende onderwerp: uitbuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:00:14 UTC 2025