ondervra [boodskap #135050] |
Sat, 19 December 2020 08:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondervra
Afbreking: on•der•vra
Samestelling: onder + vra
Werkwoord: ondervra
Verlede tyd: het ondervra
Betekenis:
• Iemand aan 'n reeks intensiewe vrae onderwerp.
Gebruik:
• Die polisie ondervra die verdagte.
Wisselvorm:
• ondervraag
Sinoniem:
• bevraag
• interrogeer
• pols
• verneem
• uitvis
• uitvra
Afgelei:
• ondervraagde
• ondervraer
• ondervraging
Vertaling:
Engels: to question, interrogate
Nederlands: ondervragen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|