oneindig [boodskap #135049] |
Sat, 19 December 2020 08:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oneindig
Afbreking: on•ein•dig
Samestelling: on- + eindig
Byvoeglike naamwoord: oneindig
Vergrotende trap: oneindiger
Oortreffende trap: oneindigste
Attributief: oneindige
Partitief: oneindigs
Betekenis:
• Wat nie grense of 'n einde het nie.
• Baie lank of groot (klaarblyklik sonder einde).
Gebruik:
• Die heelal is oneindig groot.
• Die kerkdiens het oneindig lank aangehou.
Sinoniem:
• eindeloos
• ewig
• grensloos
• mateloos
• onbegrens
• onbeperk
• onmeetlik
Afgelei:
• oneindigheid
Vertaling:
Engels: endless, boundless, infinite
Nederlands: oneindig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|