Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oordraagbaar
oordraagbaar [boodskap #135047] Sat, 19 December 2020 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oordraagbaar
Afbreking: oor•draag•baar


Byvoeglike naamwoord: oordraagbaar
Attributief: oordraagbare

Betekenis:
• Wat oorgedra kan word; vir 'n ander party gegee kan word.

Gebruik:
• Sekere siektes is geneties oordraagbaar.

Antoniem:
• nie-oordraagbaar

Afgelei:
• oordraagbaarheid

Vertaling:
Engels: transferable
Nederlands: overdraagbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oopruk
Volgende onderwerp: ongehoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:53:34 UTC 2025