Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oopruk
oopruk [boodskap #135046] Sat, 19 December 2020 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oopruk
Afbreking: oop•ruk
Samestelling: oop + ruk


Werkwoord: ruk oop, oopruk
Verlede tyd: het oopgeruk

Betekenis:
• Met geweld oopmaak.

Gebruik:
• Sluit u voertuig se deure sodat straatrowers dit nie kan oopruk nie.

Sinoniem:
• oopskeur

Vertaling:
Engels: to rip open
Nederlands: openrukken, scheuren open

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oogpunt
Volgende onderwerp: oordraagbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:06:53 UTC 2025