Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogpunt
oogpunt [boodskap #135045] Sat, 19 December 2020 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oogpunt
Afbreking: oog•punt
Samestelling: oog + punt


Selfstandige naamwoord: oogpunt
Meervoud: oogpunte
Verkleinwoord: oogpuntjie
Meervoud van verkleining: oogpuntjies

Betekenis:
• Die punt vanwaar 'n mens na iets kyk; manier waarop mens oor 'n saak dink.

Gebruik:
• Vanuit 'n geestelike oogpunt is die stryd nie teen vlees en bloed nie, maar teen goed en kwaad.

Sinoniem:
• aspek
• gesigspunt
• standpunt

Vertaling:
Engels: point of view, angle, aspect
Nederlands: oogpunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oogtoets
Volgende onderwerp: oopruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:50:03 UTC 2025