oogtoets [boodskap #135044] |
Sat, 19 December 2020 07:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oogtoets
Afbreking: oog•toets
Samestelling: oog + toets
Selfstandige naamwoord: oogtoets
Meervoud: oogtoetse
Verkleinwoord: oogtoetsie
Meervoud van verkleining: oogtoetsies
Betekenis:
• Optiese toets van 'n persoon se visie.
Gebruik:
• 'n Oogtoets word gebruik om refraksiefoute soos bysiendheid, versiendheid of astigmatisme te diagnoseer.
Vertaling:
Engels: eye examination, vision test
Nederlands: oogtest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|