oordink [boodskap #135043] |
Sat, 19 December 2020 07:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oordink
Afbreking: oor•dink
Samestelling: oor + dink
Werkwoord: oordink
Verlede tyd: het oordink
Betekenis:
• Diep en herhaaldelik oor 'n saak dink.
Gebruik:
• Sekere wêreldbeskouings is diep gewortel, maar mense oordink dit selde.
Sinoniem:
• bedink
• bepeins
• besin
• nadink
Vertaling:
Engels: to ponder over, ruminate
Nederlands: overdenken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|