Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooghaar
ooghaar [boodskap #135041] Sat, 19 December 2020 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ooghare
Ooghare
ooghaar
Afbreking: oog•haar
Samestelling: oog + haar


Selfstandige naamwoord: ooghaar
Meervoud: ooghare
Verkleinwoord: ooghaartjie
Meervoud van verkleining: ooghaartjies

Betekenis:
• Haar op die rand van die boonste of onderste ooglid (onder die wenkbrou).

Gebruik:
• 'n Ooghaar neem ongeveer 6 weke om terug te groei.

Sinoniem:
• wimper

Vertaling:
Engels: eyelash, lash
Nederlands: ooghaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paddastoel
Volgende onderwerp: oornag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:50:53 UTC 2025