Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paddastoel
paddastoel [boodskap #135040] Fri, 18 December 2020 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Paddastoel.
'n Paddastoel.
paddastoel
Afbreking: pad•da•stoel
Samestelling: padda + stoel


Selfstandige naamwoord: paddastoel
Meervoud: paddastoele
Verkleinwoord: paddastoeltjie
Meervoud van verkleining: paddastoeltjies

Betekenis:
• Die bogrondse vrugliggaam van 'n skimmel of swam wat onder die grond leef en waaraan spore gedra word.

Gebruik:
• 'n Tipiese paddastoel het 'n hoed en 'n steel.

Sinoniem:
• sampioen

Afgelei:
• paddastoelvormig

Vertaling:
Engels: toadstool, mushroom
Nederlands: paddenstoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sandduin
Volgende onderwerp: ooghaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:52:40 UTC 2025