selfmoord [boodskap #135037] |
Fri, 18 December 2020 19:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfmoord
Afbreking: self•moord
Samestelling: self + moord
Selfstandige naamwoord: selfmoord
Meervoud: selfmoorde
Betekenis:
• Jouself om die lewe te bring; jou eie lewe neem.
Gebruik:
• Dit is belangrik om nooit 'n dreigement om selfmoord te pleeg te ignoreer nie.
Sinoniem:
• selfdood
Afgelei:
• selfmoordbrief
• selfmoordenaar
• selfmoordgedagte
• selfmoordgeval
• selfmoordkoers
• selfmoordneiging
• selfmoordpoging
• selfmoordvliegtuig
Vertaling:
Engels: suicide, self-murder
Nederlands: zelfmoord, zelfdoding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|