skoonmaak [boodskap #135034] |
Fri, 18 December 2020 06:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoonmaak
Afbreking: skoon•maak
Samestelling: skoon + maak
Werkwoord: maak skoon, skoonmaak
Verlede tyd: het skoongemaak
Betekenis:
• Vuilheid of vuilgoed verwyder, o.a. deur te was of op te ruim.
Gebruik:
• Jy moet jou kamer skoonmaak.
Sinoniem:
• afwas
• opruim
• reinig
• skrop
• suiwer
• was
Hiponiem:
• droogskoonmaak
Afgelei:
• skoonmaakartikels
• skoonmaakdag
• skoonmaakgoed
• skoonmaakmiddel
• skoonmaakpersoneel
• skoonmaakproses
• skoonmaakster
• skoonmaakstok
• skoonmaaktyd
• skoonmaakwerk
• skoonmaakwoede
• skoonmaker
Vertaling:
Engels: to clean, cleanse, tidy up
Nederlands: schoonmaken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|