Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandstof
brandstof [boodskap #135028] Thu, 17 December 2020 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Petrolstasie waar brandstof vir motors verkoop word.
'n Petrolstasie waar brandstof vir motors verkoop word.
brandstof
Afbreking: brand•stof
Samestelling: brand + stof


Selfstandige naamwoord: brandstof
Meervoud: brandstowwe
Verkleinwoord: brandstoffie
Meervoud van verkleining: brandstoffies

Betekenis:
• Materiaal wat verbrand of chemies verander kan word om energie, hitte of lig te lewer.

Gebruik:
• 'n Nuttige brandstof stel slegs energie op 'n beheerbare wyse vry wanneer dit benodig word.

Hiponiem:
• diesel
• petrol
• biobrandstof
• fossielbrandstof
• kernbrandstof
• motorbrandstof
• vliegtuigbrandstof

Afgelei:
• brandstofbelasting
• brandstofbesparing
• brandstofdoeltreffendheid
• brandstofhandel
• brandstofheffing
• brandstofhouer
• brandstofinspuiting
• brandstofmeter
• brandstofpomp
• brandstofprys
• brandstofsel
• brandstofverbruik
• brandstoftenk

Vertaling:
Engels: fuel
Nederlands: brandstof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kernbrandstof
Volgende onderwerp: bewillig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:02:43 UTC 2025