Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernbrandstof
kernbrandstof [boodskap #135027] Thu, 17 December 2020 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kernbrandstof
Afbreking: kern•brand•stof
Samestelling: kern + brandstof


Selfstandige naamwoord: kernbrandstof
Meervoud: kernbrandstowwe
Verkleinwoord: kernbrandstoffie
Meervoud van verkleining: kernbrandstoffies

Betekenis:
• Radioaktiewe brandstof wat 'n kernreaktor aan die gang hou.

Gebruik:
• Koeberg se gebruikte kernbrandstof, wat as hoëvlak radioaktiewe afval geklassifiseer word, word tans op die perseel self geberg.

Hiperoniem:
• brandstof

Hiponiem:
• uraan
• plutonium

Vertaling:
Engels: nuclear fuel
Nederlands: kernbrandstof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Slamaaier
Volgende onderwerp: brandstof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:57:13 UTC 2025