Slamaaier [boodskap #135026] |
Do, 17 Desember 2020 15:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slamaaier
Afbreking: Sla•maai•er
Selfstandige naamwoord: Slamaaier
Meervoud: Slamaaiers
Verkleinwoord: Slamaaiertjie
Meervoud van verkleining: Slamaaiertjies
Betekenis:
• (argaïes) 'n Kaapse Maleier.
Gebruik:
• Abdoel, ek ken nie 'n Slamaier wat so skatryk is as jy. [C. Louis Leipoldt]
Afgelei:
• Slamaierwinkel
Vertaling:
Engels: Cape Malay
Nederlands: Kaap-Maleier
Nota:
• Kontaminasie/versmelting van die woorde Islamiet en Maleier.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|