Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewillig
gewillig [boodskap #135025] Thu, 17 December 2020 14:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewillig
Afbreking: ge•wil•lig


Byvoeglike naamwoord: gewillig
Vergrotende trap: gewilliger
Oortreffende trap: gewilligste
Attributief: gewillige
Partitief: gewilligs

Betekenis:
• Bereid wees om iets te doen, sonder verset of dwang.

Gebruik:
• Baie mense is gewillig om tot die ekonomie by te dra, maar is onwelkom om so te doen.

Spreekwoord:
• Die gees is gewillig, maar die vlees is swak. [Iets goeds wil doen, maar nie fisies in staat nie.]

Sinoniem:
• bereid
• bereidwillig
• geneë
• gewillig
• inskiklik
• offervaardig
• toeskietlik

Antoniem:
• ongewillig

Afgelei:
• gewilligheid

Vertaling:
Engels: willing, readily
Nederlands: gewillig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toernooi
Volgende onderwerp: Slamaaier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:43:58 UTC 2025