Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toernooi
toernooi [boodskap #135024] Thu, 17 December 2020 13:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toernooi
Afbreking: toer•nooi
Samestelling: toer + nooi


Selfstandige naamwoord: toernooi
Meervoud: toernooie
Verkleinwoord: toernooitjie
Meervoud van verkleining: toernooitjies

Betekenis:
• Reeks wedstryde waarin spanne of individuele spelers teen mekaar meeding om 'n wenner aan te wys.

Gebruik:
• Ons spelers sien uit na die interprovinsiale toernooi.

Hiponiem:
• gholftoernooi
• rugbytoernooi
• sokkertoernooi
• swemtoernooi
• tennistoernooi
• wêreldbekertoernooi

Afgelei:
• toernooigeld

Vertaling:
Engels: tournament
Nederlands: toernooi

Nota:
• Van Latyn tornare, "draai". Oorspronklik 'n spel waar ridders met perde en lanse na mekaar jaag en een so gestamp word dat sy draai.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goeddink
Volgende onderwerp: gewillig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:55:18 UTC 2025