Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goeddink
goeddink [boodskap #135023] Thu, 17 December 2020 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
goeddink
Afbreking: goed•dink
Samestelling: goed + dink


Werkwoord: dink goed, goeddink
Verlede tyd: het goedgedink

Betekenis:
• As goed beskou; wenslik ag; geskik sien.

Gebruik:
• Maak daarmee soos jy goeddink.

Vertaling:
Engels: to see fit
Nederlands: goeddunken, geschikt zien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neffens
Volgende onderwerp: toernooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:51:25 UTC 2025