Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolgeld
skoolgeld [boodskap #135020] Thu, 17 December 2020 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolgeld
Afbreking: skool•geld
Samestelling: skool + geld


Selfstandige naamwoord: skoolgeld
Meervoud: skoolgelde
Verkleinwoord: skoolgeldjie
Meervoud van verkleining: skoolgeldjies

Betekenis:
• Geld wat ouers aan die skool vir die onderwys van hulle kinders betaal.

Gebruik:
• Die skoolgeld is darem onhebbelik hoog.

Spreekwoord:
• Jy sal jou skoolgeld moet terugvra. [Gesê aan iemand wat iets doms sê of aanvang.]

Afgelei:
• kosskoolgeld

Vertaling:
Engels: tuition
Nederlands: schoolgeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sool
Volgende onderwerp: vooruitgang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:53:47 UTC 2025