spinnerak [boodskap #135018] |
Thu, 17 December 2020 08:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spinnerak
Afbreking: spin•ne•rak
Selfstandige naamwoord: spinnerak
Meervoud: spinnerakke
Verkleinwoord: spinnerakkie
Meervoud van verkleining: spinnerakkies
Betekenis:
• Net wat deur 'n spinnekop gemaak is om insekte te vang.
Gebruik:
• Die spinnekop het 'n vlieg in sy spinnerak gevang.
Sinoniem:
• web
Afgelei:
• spinnerakagtig
• spinnerakdraad
• spinnerakvlies
Vertaling:
Engels: spider’s web, spiderweb, cobweb
Nederlands: spinnenweb
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|