stemreg [boodskap #135016] |
Thu, 17 December 2020 07:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stemreg
Afbreking: stem•reg
Samestelling: stem + reg
Selfstandige naamwoord: stemreg
Meervoud: –
Betekenis:
• Die reg van 'n individu om 'n stem tydens 'n verkiesing uit te bring.
Gebruik:
• Persone oor die ouderdom van 18 het stemreg.
Sinoniem:
• kiesreg
Vertaling:
Engels: right to vote, suffrage
Nederlands: stemrecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|