kunsmis [boodskap #135015] |
Wed, 16 December 2020 19:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kunsmis
Afbreking: kuns•mis
Samestelling: kuns + mis
Selfstandige naamwoord: kunsmis
Meervoud: kunsmise
Verkleinwoord: kunsmissie
Meervoud van verkleining: kunsmissies
Betekenis:
• 'n Chemies voorbereide bemestingstof, soortgelyk aan organiese mis.
Gebruik:
• Kunsmis word toegedien om die grond te verbeter en bykomende plantvoeding te verskaf.
Afgelei:
• kunsmisnywerheid
• kunsmistoediening
• kunsmisvervaardiger
Vertaling:
Engels: artificial manure, fertilizer
Nederlands: kunstmest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|