legkaart [boodskap #135013] |
Wo, 16 Desember 2020 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
legkaart
Afbreking: leg•kaart
Samestelling: leg + kaart
Selfstandige naamwoord: legkaart
Meervoud: legkaarte
Verkleinwoord: legkaartjie
Meervoud van verkleining: legkaartjies
Betekenis:
• Klein blokkies wat inmekaarpas om 'n prent te vorm.
Gebruik:
• Kom ons bou 'n legkaart.
Afgelei:
• legkaartstuk
• legkaartstukkies
Vertaling:
Engels: puzzel
Nederlands: puzzel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|