rokjagter [boodskap #135012] |
Wed, 16 December 2020 18:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rokjagter
Afbreking: rok•jag•ter
Samestelling: rok + jagter
Selfstandige naamwoord: rokjagter
Meervoud: rokjagters
Verkleinwoord: rokjagtertjie
Meervoud van verkleining: rokjagtertjie
Betekenis:
• Man wat agter al wat 'n mooi vrou is aanloop.
Gebruik:
• James Bond was 'n suksesvolle rokjagter.
Antoniem:
• flerrie
Vertaling:
Engels: womanizer, skirt chaser
Nederlands: rokkenjager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|