rentmeester [boodskap #135010] |
Wed, 16 December 2020 12:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rentmeester
Afbreking: rent•mees•ter
Samestelling: rente + meester
Selfstandige naamwoord: rentmeester
Meervoud: rentmeesters
Verkleinwoord: rentmeestertjie
Meervoud van verkleining: rentmeestertjies
Betekenis:
• Persoon wat geld, eiendom of sake namens 'n derde party bestuur.
Gebruik:
• Tog is 'n mens slegs 'n rentmeesteer van dit wat aan hom gegee is, insluitende vermoëns, wysheid, verhoudings, gesag, tyd en geld.
Afgelei:
• rentmeesterskap
Vertaling:
Engels: steward, manager
Nederlands: rentmeester
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|