lipstiffie [boodskap #135009] |
Wed, 16 December 2020 12:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lipstiffie
Afbreking: lip•stif•fie
Samestelling: lip + stif + -fie
Selfstandige naamwoord: lipstiffie
Meervoud: lipstiffies
Verkleinwoord: lipstiffietjie
Meervoud van verkleining: lipstiffietjies
Betekenis:
• 'n Staafie/stiffie waarmee die lippe gekleur word.
Gebruik:
• Dit help nie om lipstiffie aan 'n vark te smeer nie.
Vertaling:
Engels: lipstick
Nederlands: lippenstift
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|