Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reghoek
reghoek [boodskap #135006] Wed, 16 December 2020 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Reghoek.
'n Reghoek.
reghoek
Afbreking: reg•hoek
Samestelling: reg + hoek


Selfstandige naamwoord: reghoek
Meervoud: reghoeke
Verkleinwoord: reghoekie
Meervoud van verkleining: reghoekies

Betekenis:
• Tweedimensionale meetkundige figuur met twee kort sye, twee lang sye en vier regte hoeke; reghoekige vierkant.

Gebruik:
• By 'n reghoek is slegs die teenoorstaande sye ewe lank, maar al die hoeke is 90°.

Hiperoniem:
• vierhoek

Hiponiem:
• vierkant

Afgelei:
• reghoekig
• reghoeksy

Vertaling:
Engels: rectangle
Nederlands: rechthoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatsdiens
Volgende onderwerp: iedergeval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:58:20 UTC 2025