staatsdiens [boodskap #135005] |
Wed, 16 December 2020 10:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staatsdiens
Afbreking: staats•diens
Samestelling: staat + -s- diens
Selfstandige naamwoord: staatsdiens
Meervoud: staatsdienste
Verkleinwoord: staatsdiensie
Meervoud van verkleining: staatsdiensies
Betekenis:
• 'n Groep departemente wat deur die regering daargestel is om die staatsadministrasie te behartig.
Gebruik:
• Die regering beplan om 'n kleiner en doeltreffender staatsdiens daar te stel om kostes te beperk en om gehalte dienste aan die samelewing te verseker.
Afgelei:
• staatsdienskommissie
Vertaling:
Engels: civil service, public service
Nederlands: overheidsdienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|