staatsgreep [boodskap #135002] |
Wed, 16 December 2020 08:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staatsgreep
Afbreking: staats•greep
Samestelling: staat + -s- + greep
Selfstandige naamwoord: staatsgreep
Meervoud: staatsgrepe
Verkleinwoord: staatsgreepie
Meervoud van verkleining: staatsgreepies
Betekenis:
• Onwettige afsetting van 'n regering (of poging daartoe) om 'n nuwe bewind daar te stel.
Gebruik:
• Napoleon Bonaparte het op 9 November 1799 'n staatsgreep in Frankryk uitgevoer.
Vertaling:
Engels: coup, coup d'etat
Nederlands: staatsgreep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|