Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoorloos
spoorloos [boodskap #135000] Tue, 15 December 2020 14:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoorloos
Afbreking: spoor•loos
Samestelling: spoor + -loos


Byvoeglike naamwoord: spoorloos
Attributief: spoorlose

Betekenis:
• Verdwyn sonder 'n spoor (sonder aanduiding van waarheen).

Gebruik:
• Hy het spoorloos verdwyn.

Afgelei:
• spoorloosheid

Vertaling:
Engels: trackless, without a trace
Nederlands: spoorloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportveld
Volgende onderwerp: spreeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:07:07 UTC 2025