Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sportveld
sportveld [boodskap #134999] Tue, 15 December 2020 14:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sportveld en pawiljoen.
'n Sportveld en pawiljoen.
sportveld
Afbreking: sport•veld
Samestelling: sport + veld


Selfstandige naamwoord: sportveld
Meervoud: sportvelde
Verkleinwoord: sportveldjie
Meervoud van verkleining: sportveldjies

Betekenis:
• Grasveld met doelpale, grenslyne e.d. waarop een of meer sportsoorte beoefen word.

Gebruik:
• Die skool lewer nie net goeie akademiese prestasies nie, maar skitter ook op die sportveld.

Sinoniem:
• sportterrein
• speelterrein
• speelveld

Vertaling:
Engels: sports field
Nederlands: sportveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toilet
Volgende onderwerp: spoorloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:43:54 UTC 2025