tolk [boodskap #134997] |
Tue, 15 December 2020 13:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tolk
Afbreking: tolk
Selfstandige naamwoord: tolk
Meervoud: tolke
Verkleinwoord: tolkie
Meervoud van verkleining: tolkies
Betekenis:
• Persoon wat die woorde van 'n spreker (soos hy praat) na 'n ander taal oordra.
Gebruik:
• U is geregtig om 'n tolk te gebruik as u in Afrikaans wil getuig.
Afgelei:
• tolkhokkie
• tolkspan
Vertaling:
Engels: interpreter
Nederlands: tolk
Werkwoord: tolk
Verlede tyd: het getolk
Betekenis:
• Gesproke taal of gebaretaal in 'n ander taal vertaal.
Gebruik:
• Sy getuienis is van Afrikaans na Engels getolk.
Vertaling:
Engels: to interpret
Nederlands: tolken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|