Leksikograaf Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ton
Afbreking: ton
Selfstandige naamwoord: ton
Meervoud: tonne
Betekenis:
• 'n Massa van 1000 kilogram (103 kg), gelyk aan een megagram.
Gebruik:
• 'n Blouwalvis kan tot 150 ton weeg.
Sinoniem:
• metrieke ton
Vertaling:
Engels: tonne
Nederlands: ton
Nota:
• Voor die metriese ton is daar tussen die "kort ton" (2000 Engelse ponde of 907,18474 kg) en die "lang ton" (2240 Engelse ponde of 1016,0469088 kilogram) onderskei.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.