Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tussenpersoon
tussenpersoon [boodskap #134995] Tue, 15 December 2020 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tussenpersoon
Afbreking: tus•sen•per•soon
Samestelling: tussen + persoon


Selfstandige naamwoord: tussenpersoon
Meervoud: tussenpersone

Betekenis:
• Persoon wat tussenbeide tree in 'n geskil, transaksie of onderhandelinge.

Gebruik:
• 'n Onpartydige tussenpersoon is aangestel om die onderhandelinge tussen die werknemers en bestuur te reguleer.

Sinoniem:
• bemiddelaar
• intermediêr
• tussenganger
• verteenwoordiger

Vertaling:
Engels: mediator, middleman, intermediary, go-between
Nederlands: tussenpersoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuinvurk
Volgende onderwerp: ton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:50:43 UTC 2025