Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuinvurk
tuinvurk [boodskap #134994] Tue, 15 December 2020 12:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seun met 'n tuinvurk.
'n Seun met 'n tuinvurk.
tuinvurk
Afbreking: tuin•vurk
Samestelling: tuin + vurk


Selfstandige naamwoord: tuinvurk
Meervoud: tuinvurke
Verkleinwoord: tuinvurkie
Meervoud van verkleining: tuinvurkies

Betekenis:
• Vurk waarmee tuinwerk gedoen word.

Gebruik:
• Maak asseblief die harde grond met die tuinvurk los.

Vertaling:
Engels: garden fork, spading fork, digging fork, graip
Nederlands: tuinvork

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegsmyt
Volgende onderwerp: tussenpersoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:59:19 UTC 2025