Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welsyn
welsyn [boodskap #134992] Tue, 15 December 2020 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
welsyn
Afbreking: wel•syn


Selfstandige naamwoord: welsyn
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand van gesondheid, geluk en voorspoed.

Gebruik:
• Geestesgesondheid is 'n vlak van psigologiese welsyn en die afwesigheid van geestesteurings.

Hiponiem:
• dierewelsyn
• kinderwelsyn
• volkswelsyn

Afgelei:
• welsynbeampte
• welsynorganisasie
• welsynsbeampte
• welsynsdaad
• welsynsdienste
• welsynsgevalle
• welsynsinstelling
• welsynsorganisasie
• welsynsprogramme
• welsynsprojek
• welsynswerk
• welsynwerk

Vertaling:
Engels: well-being, welfare
Nederlands: welzijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ewenaar
Volgende onderwerp: wegsmyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:49:07 UTC 2025