wegloop [boodskap #134989] |
Tue, 15 December 2020 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegloop
Afbreking: wegloop
Samestelling: weg + loop
Werkwoord: loop weg, wegloop
Verlede tyd: het weggeloop
Betekenis:
• 'n Plek verlaat (tydelik of permanent).
Gebruik:
• Sy het eenvoudig opgestaan en weggeloop.
Afgelei:
• wegloper
Verwant:
• dros
• laat spat
• verdwyn
• vlug
Vertaling:
Engels: to walk off, run away
Nederlands: weglopen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|