werkwyse [boodskap #134988] |
Tue, 15 December 2020 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werkwyse
Afbreking: werk•wy•se
Samestelling: werk + wyse
Selfstandige naamwoord: werkwyse
Meervoud: werkwyses
Betekenis:
• Die manier waarop 'n mens te werk gaan.
Gebruik:
• Hierdie werkwyse is baie omslagtig.
Sinoniem:
• prosedure
Vertaling:
Engels: working method, working procedure
Nederlands: werkwijze
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|