molibdeniet [boodskap #134986] |
Tue, 15 December 2020 08:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
molibdeniet
Afbreking: mo•lib•de•niet
Selfstandige naamwoord: molibdeniet
Meervoud: –
Betekenis:
• Mineraal met chemiese formule MoS2.
Gebruik:
• Molibdeniet is die belangrikste bron van die element molibdeen en lewer ook renium.
Sinoniem:
• molibdeensulfied
Vertaling:
Engels: molybdenite
Nederlands: molybdeniet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|