Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedsuiweraar
bloedsuiweraar [boodskap #134984] Mon, 14 December 2020 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedsuiweraar
Afbreking: bloed•sui•we•raar
Samestelling: bloed + suiweraar


Selfstandige naamwoord: bloedsuiweraar
Meervoud: bloedsuiweraars

Betekenis:
• Middel wat die bloed skoonmaak.

Gebruik:
• Perdeblom is in die ou dae as 'n lewertonikum en 'n bloedsuiweraar gebruik.

Sinoniem:
• bloedreiniger

Vertaling:
Engels: blood purifier
Nederlands: bloedzuiveraar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: respekvol
Volgende onderwerp: mandibel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:56:13 UTC 2025