Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » respekvol
respekvol [boodskap #134983] Mon, 14 December 2020 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
respekvol
Afbreking: re•spek•vol
Samestelling: respek + vol


Byvoeglike naamwoord: respekvol
Vergrotende trap: respekvoller
Oortreffende trap: respekvolste
Attributief: respekvolle

Betekenis:
• Met baie respek.

Gebruik:
• 'n Mens kan respekvol van mekaar verskil.

Sinoniem:
• eerbiedig

Antoniem:
• disrespekvol
• onrespekvol
• respekloos

Vertaling:
Engels: respectful
Nederlands: respectvol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metaalring
Volgende onderwerp: bloedsuiweraar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:42:29 UTC 2025