Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loogsout
loogsout [boodskap #134981] Mon, 14 December 2020 13:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
loogsout
Afbreking: loog•sout


Selfstandige naamwoord: loogsout
Meervoud: loogsoute

Betekenis:
• (verouderd) 'n Bytende middel; alkali.

Gebruik:
Loogsout is destyds ook gebruik om die tande mee te was.

Sinoniem:
• alkali

Vertaling:
Engels: alkali, natron
Nederlands: loogzout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kakebeen
Volgende onderwerp: metaalring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:57:39 UTC 2025