Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitdos
uitdos [boodskap #134978] So, 13 Desember 2020 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitdos
Afbreking: uit•dos
Samestelling: uit + dos


Werkwoord: dos uit, uitdos
Verlede tyd: het uitgedos

Betekenis:
• Deftige klere aantrek.

Gebruik:
• Al die vrouens was in pink uitgedos.

Sinoniem:
• opsier
• optooi

Verwant:
• veredos

Vertaling:
Engels: to dress up, doll up
Nederlands: uitdossen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beier
Volgende onderwerp: kakebeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 04:17:11 MGT 2024