beier [boodskap #134977] |
So, 13 Desember 2020 19:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beier
Afbreking: bei•er
Werkwoord: beier
Verlede tyd: het gebeier
Betekenis:
• Hard lui.
Gebruik:
• Hoor jy hoe sag die klokke beier, in eeue-oue taal. [Somerkersfees]
Verwant:
• beiaard
Vertaling:
Engels: to sound, ring
Nederlands: beieren
Nota:
• Beier (met 'n hoofletter) is 'n inwoner van Beiere.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|