Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rantsoen
rantsoen [boodskap #134976] Sun, 13 December 2020 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rantsoen
Afbreking: rant•soen


Selfstandige naamwoord: rantsoen
Meervoud: rantsoene
Verkleinwoord: rantsoentjie
Meervoud van verkleining: rantsoentjies

Betekenis:
• Gedeelte van 'n skaars hulpbron wat aan iemand toegeken is.

Gebruik:
• Elke soldaat het daagliks 'n rantsoen kos en water ontvang.

Sinoniem:
• kwota
• toelaag

Afgelei:
• rantsoeneer
• rantsoenering
• rantsoeneringshulpmiddel
• rantsoenkoepons

Spelfout:
• randsoen

Vertaling:
Engels: ration, allowance
Nederlands: rantsoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: yling
Volgende onderwerp: beier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:41:24 UTC 2025