yling [boodskap #134975] |
So, 13 Desember 2020 18:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
yling
Afbreking: y•ling
Selfstandige naamwoord: yling
Meervoud: ylings
Betekenis:
• Die handeling van yl (irrasioneel of onsamehangend praat; ylende gedagtes uiter).
Gebruik:
• Toe ek die idee laas jaar geopper het, is dit as 'n yling bestempel.
Vertaling:
Engels: raving, delirium
Nederlands: waanzinnigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|