Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seeskade
seeskade [boodskap #134973] Sun, 13 December 2020 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seeskade
Afbreking: see•ska•de
Samestelling: see + skade


Selfstandige naamwoord: seeskade
Meervoud:

Betekenis:
• Skade wat deur die see aangerig is.

Gebruik:
• Die son- en seeskade aan infrastruktuur is duidelik op die eiland sigbaar.

Vertaling:
Engels: sea damage
Nederlands: zeeschade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piëteit
Volgende onderwerp: dermbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:45:50 UTC 2025