piëteit [boodskap #134972] |
Sun, 13 December 2020 14:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
piëteit
Afbreking: pië•teit
Selfstandige naamwoord: piëteit
Meervoud: –
Betekenis:
• Gevoel van eerbied en hoogagting, veral op 'n geestelike en sedelike vlak.
Gebruik:
• Geloftedag word steeds met groot piëteit herdenk.
Sinoniem:
• agting
• godvresendheid
• eerbied
• respek
Afgelei:
• piëteitloos
• piëteitsgevoel
Spelfout:
• peïteit
Vertaling:
Engels: piety
Nederlands: piëteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|