Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorgeslag
voorgeslag [boodskap #134971] Sun, 13 December 2020 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorgeslag
Afbreking: voor•ge•slag


Selfstandige naamwoord: voorgeslag
Meervoud: voorgeslagte

Betekenis:
• Mense waarvan mens self afstam.

Gebruik:
• Erfenis is per definisie iets wat 'n voorgeslag aan 'n nageslag oordra.

Sinoniem:
• voorouers

Antoniem:
• nageslag

Vertaling:
Engels: ancestors, forefathers
Nederlands: voorgeslacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woonkamer
Volgende onderwerp: piëteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:59:40 UTC 2025